Laerskool Van Riebeeckpark Riebieraad Boodskap

 

RIEBIERAAD 2018:

DOGTERS:

Voorsitster : Skye Meintjies

Onder Voorsitster : Minke van der Mescht

SEUNS:

Voorsitter : Keagan Trollip

Onder Voorsitter : Ruben Appel

LVRP LEIERS

Xena Abrahams

Tenike Blunden

Thato Booi

Cara-lee Govender

Shanri Horn

Eloise Jansen

Caitlin Kotze

Demi Kurowski

Nontokozo Mema

Monique Nel

Simone Nolte

Naomie Nsenda

Kay-Leigh O'Reilly

Leane Scheepers

Nabihah Sema

Eloise Solomons

Monique Strydom

Rori van Breda

Erika van der Walt

Mirnique van der Walt

     Kaleb Burger

     Jacques du Plessis

     Tiaan Fraser

     Wian Kerry

     Goratile Mokhobo

     Henro Meijer

     AJ Meyer

     Hano Otto

     Martienus Pretorius

     Richardt Smit

     Kyle Stevens

     Magnus Venter

 

 

 

 

                                    

 

Everyone has a story to tell, a lesson to teach and wisdom to share...

Life is a beautiful masterpiece bound together by your experience. Open up and share your story, become an inspiration to others. You can make

a difference because you matter. You were created with purpose. Live your life with intention, go out there and make a difference by being your

own hero!

- Skye Meintjies

Voorsitster 2018

 

Soms gooi die lewe jou rond en jy val, dit gee nie om oor jou gevoelens nie...

So, wanneer die lewe jou teen die grond gooi, staan op en vra: "Is dit jou beste, al wat jy het?" Jy is jou eie superheld en kan enige iets aanvat,

solank jy hard werk, kan jy jou volle potensiaal bereik.

Dit is vir my 'n groot voorreg om jul Riebie superhelde se hoofseun in 2018 te wees. Saam sal ons die beste 2018 "Superhero movie" maak...

- Keagan Trollip

Voorsitter 2018