Laerskool van Riebeeckpark Tennis

 

I have always considered tennis as a combat in an arena between two gladiators who have their racquets and their courage as their weapons.

―Yannick Noah

Die Riebies gaan die jaar 5 spanne hê wat in die Kemptonpark Liga deelneem. Ons seuns en dogters

A-spanne gaan ook aan die Super 12 deelneem.

Ons eerste span seuns was ook laasjaar die Kempton Park Liga-wenners. Ons sien uit na 'n opwindende

jaar. Jean de Villiers is ook beskikbaar vir privaat afrigting.

TENNIS

 

Afrigters vir 2019:                       

                                    

Dogters 1ste span Me Sarah-Lize Venter

Seuns 1ste span

Mnr. M.J De Kock

Seuns 2de span Mnr. M.J De Kock
Dogters Ontwikkelingspan Me Lerentia Brits
Seuns Ontwikkelingspan Me Annestie Marais

 

 

Sarah-Lize Venter

Tennis Organiseerder