Laerskool van Riebeeckpark Rugby

 
 
Afrigters vir 2018:IMG 20180411 WA0026
 
0/9 A Jaco van Rensburg
0/9 B Eugene Keith
0/10 A Hendrik van Staden

0/10 B

Charl de la Harpe

Johan Bester

0/11 A 

Armin van Staden

Dillan Kriel

0/11 B MJ de Kock
3de Dawie Griesel
2de Hannes Venter

1ste

Marinus van der Westhuizen

Ryno van Winkel

 
 
Die Riebies is baie opgewonde vir die opkomende rugby seisoen, na ons besonderse prestasie tydens die Super 12 laasjaar, waar ons eerste gekom het. Vanjaar bied die Riebies weer die Super 12 aan. Ons gaan teen Laerskool Middelburg en Laerskool Kollege Park speel. 
 
Ons nooi u hartlik uit om ons te kom ondersteun. Kyk gerus na ons program wat al ons wedstryde vertoon. Ons sien ook baie uit na ons rugbytoere wat voorlê in Maart en April.
 
 
 
 
 
 
 
DATUM BESKRYWING WAAR
19 Februarie Aston Manor Tuis (Deel van proewe)
22 Februarie O/9 Toernooi Tuis
1 Maart President Steyn  Tuis
3 Maart Rustenburg Tuis
7 Maart Orion Weg
15 Maart Kenmare Tuis
17 Maart Vastrap Weg
20 Maart Fairlands Tuis
26 Maart Randhart Tuis
27 - 29 Maart O/9 en O/10 Toer Jubaweni
3 - 6 April O/11 en 1ste Span toer Witrivier
12 April Volkskool heidelberg Tuis
14 April

Super 12

Middelburg & Kollege Park

Tuis
18 April Super 12 Finale Tukkies
19 April Elspark Weg
26 April Rynfield Tuis
3 Mei Jan v Riebeeck Tuis
10 Mei Dalview Tuis
17 Mei Baanbreker Weg
24 Mei Kruinsig Tuis
31 Mei Impala Weg
13 / 14 Junie Semi finaal H/S Die Anker
19 Junie Finaal H/S Die Anker
 
 
 
 
 
 
 
Jaco van Rensburg
Rugby Organiseerder