Laerskool van Riebeeckpark Engeltjie Netbal
Ons 2019 afrigters vir die Engeltjie netbal is onderskeidelik soos volg:
O/7 |
A : Nicole Kraft B : Karen Malherbe C : Georgina Gerrard |
O/8 |
A : Thora du Plessis B : Yolandé Eaglestone C : Rhumé Dippenaar |
Engeltjie netbal fokus op die jonger speelsters en die reëls is vir beginner spelers saamgestel.
Die oogmerk is dat jong spelers netbal, op hulle fisiese en intellektuele vlak kan speel. Dit is
dus `n vereenvoudigde weergawe van die spel.
Ons fokus op:
- Bal en spel vaardighede.
- Kennis oor die reëls.
- Die rol van tyd en om telling te hou.
- Bevorder span aktiwiteite.
- Om die spel te geniet en lief te raak vir netbal.
Ons speel in die Kempton Park-toernooi. Dit is rondomtalie wedstryde wat op Saterdae tussen
verskeie skole gespeel word. Die dogters geniet dit nie net baie nie, maar leer ook geweldig
baie daaruit.
Oefentye sal soos volg verloop:
Dinsdae en Donderdae (13:45 - 14:45)
0/7 A - 0/7 C ; 0/8 A - 0/8 C
Teresa Abrahams
Engeltjie Netbal Organiseerder