Laerskool van Riebeeckpark Mini Krieket

 

Die hoofdoel van Mini-krieket is om die spel, Krieket, in sy eenvoudigste vorm aan

jong leerders te bied en terselfdertyd ‘n genotvolle sport geleentheid vir elke leerder

te verseker.

 

 

Ander belangrike doelwitte sluit die volgende in:

  • Lê die fondasie vir 'n lewenslange belangstelling in krieket.
  • Laat alle leerders, ongeag vaardigheid, 'n gelyke geleentheid toe.
  • Verskaf fisieke oefening in 'n vorm waarin hul dit kan geniet. 
  • Ontwikkel selfvertroue.
  • Ontwikkel balvaardighede, wat bruikbaar is vir ander sporte. 

 

2019 Afrigters:

mini krieket

O/7 A

O/7 B

Albé Opperman & Yolandé Eaglestone

Cherelene Strydom & Yolandé Eaglestone

O/8 A

O/8 B

Adel Miessner

Zen-Mari Willemse & Georgina Gerrard

O/9 B Ané Bester

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ons, by Riebieland, sien baie uit na die Mini-krieket 

seisoen in die derde kwartaal en kan nie wag om

al die jong talent te ontgin nie.

 

 

Hou die Riebie Klanke vir verdere inligting dop.

 

 

 

 

Ané Bester

Mini-krieket Organiseerder