Laerskool van Riebeeckpark Krieket

 

Laerskool Van Riebeeck Park loop oor van die krieket-talent. Die 0/11 A en Eerste-krieketspan neem deel

aan die Super 12 kompetisie. Die 0/11 A was in 2018 agtste uit 20 skole en die eerste-span vyfde.

 

Een Easterns speler is op 0/13 vlak opgelewer, twee op 0/12 vlak en een op 0/11 vlak. Voorwaar prestasies

om op trots te wees en om op voort te bou.

 

Nege krieketspanne gaan in 2019 aan die krieketliga deelneem.

IMG 4339

 

Afrigters 2019:

0/9 A

O/10 A

O/10 B

O/11 A

O/11 B

3de

2de

1ste

Wilhelm Bester

Dillan Kriel

Marco Ueckerman

Hannes Venter

Ryno van Winkel

Dawie Griesel

Charl de la Harpe

Armin van Staden

Marinus van der Westhuizen

Wilhelm Bester

Krieket Organiseerder