Laerskool van Riebeeckpark Mini Hokkie

 

Mini-hokkie vorm deel van vele sportsoorte by Laerskool Van Riebeeckpark. Hier word elke

leerder 'n gelyke kans gegun om deel te wees van die mini - hokkie. Mini - hokkie vind gedurende

die derde kwartaal plaas. Wedstryde vind op 'n Saterdag plaas.

 

Daar word geen proewe gehou nie omdat ons elke dogter die geleentheid wil gee om te ontwikkel.

Daar word wel elke week twee spanne gekies om die betrokke Saterdag deel te neem. Elke dogter

sal wel die geleentheid kry om 'n wedstryd te speel.

 

Kom sluit aan by die hokkie - bokkie span !

 

 

2019 Afrigters :

 0/7 

   Anneri van Zyl

   Chanté Starbuck

   Chenell Opthof                

 0/8

   Karen Malerbe

   Lizette de Nysschen

 0/9

   Anélda van Staden

   Anke Havenga

 

 

Lizette de Nysschen

Mini-hokkie Organiseerder