Laerskool van Riebeeckpark Hokkie

 

Die Senior hokkie hier by Riebies is kookwater. Ons het vier spanne in die liga en vaar uitstekend.

 

Een van ons 0/13 A dogters was gekies vir die Oos - Gauteng A hokkiespan in 2018. Dit was Caitlin Kotze.

Tenike Blunden was gekies vir die 0/13 B Oos-Gauteng hokkiespan. Die span het deur gedring na die

"Best of the best series".

 

Ons is baie trots op ons hokkie uitslae van 2018. 

 

Twee van ons afrigters bied dwarsdeur die jaar op Vrydae hokkievaardighede by die skool aan:

  • Juffrou Anélda van Staden (Gr. 1 - 3)

Kontak haar gerus by :  of 076 199 0429.

  • Juffrou Stella Blunden (Gr. 4 - 7)

Kontak haar gerus by : 061 217 8276

 

Ons beplan groot dinge vir die hokkie van 2019. Hou die hokkie dop - ons is baie opgewonde!

IMG 4291

 

 

 

 

 

2019 Afrigters:

O/10
Roselle Fourie
O/11
Stella Blunden
O/12
Tasmin Wood
O/13
Dionne Krieger

 

 

 

 

 

 

 

 

Anélda van Staden & Roselle Fourie

Hokkie Organiseerder