Laerskool van Riebeeckpark Gholf

 
Die Riebies gaan aan die skole Gholf liga deelneem, wat in die vierde kwartaal sal plaasvind. Ons het 'n seuns- , sowel as 'n dogters span. Die Riebies sal ook deelneem aan die Super 12 gholf kompetisie.
 
Hierdie jaar gaan daar 'n A, B en C span wees.   

 

 

 

Armin van Staden and Dillan Kriel

Gholf Organiseerders