Laerskool van Riebeeckpark Riebie Rakkers finansies

 
 
Naskoolgelde (R 680.00 x 12)                             
TOTAAL: R 8 160. 00
 
  • Eenmalige betaling van R 7 480.00 voor of op 28 Februarie 2019, om te kwalifiseervir een maand korting R680. 00
  • R680.00 x 12 maande waarvan die eerste maand se betaling gedoen moet word voor of op 7 Januarie 2019 en die laaste betaling op 1 Desember 2019.
  • 'n Fooi van R50 per leerder sal gehef word vir dagbesoekers.
  • 'n R50 boete sal gehef word vir laat aankoms na 17:30.

 

 

Indien u kind Riebie Rakkers gaan verlaat, moet u ten minste een maand skriftelike kennis gee by Me. Karin Meiring in die finansieskantoor.

U kan haar ook oor enige finansiële navrae skakel by 011 876 2633, of stuur ‘n e-pos na f