Laerskool van Riebeeckpark Senior Koor

 

 

Ons Senior koor oefen Donderdae 16:00 - 18:00. Die Senior Koor bestaan uit +- 90 lede en word afgerig

deur Gert Pottas en begelei deur Tertius du Plessis.

 

Ons neem deel aan die volgende kompetisies:

  • Super 12
  • Sing in Harmonie
  • Cantare
  • Sing It
  • George koorfees

 

 

Senior Koor 2018 resultate:

Ons Senior Koor (2018) het die Informele Kategorie vir Gauteng skole by die Sing in Harmonie kompetisie

gewen. Die Senior Koor het verlede jaar (2018) die prys vir die koor met die beste vermaaklikheidswoorde

by Sing en Harmonie se regstreekse uitsending gewen. Die koor het ook deelgeneem aan die World Choir

Games waar hul goud verwerf het. By die jaarikse Super 12 koor kompetisie het die koor weggestap met

Cum Laude.

 

 

Wilma Luus en Lerentia Brits                                   

Senior Koor Organiseerders
 
 
Kultuurhoof
 
Ansa Mulder