Laerskool van Riebeeckpark Senior Revue

Senior Revue is alle leerders van Graad 4-7. Oudisies is reeds in 2017 afgehandel. 

 

Ons is opgewonde om vanjaar weer aan verskeie geleenthede deel te neem naamlik: 

  • Kempton Kunswedstryd
  • Tshwane Kunstefees
  • Kaleideoscope
  • Lefra KykNET kompetisie

 

Oefening vir Seniors : Maandae van 18:00 - 20:00.

 

Hou asb die Riebie-klanke dop vir inligting rakende die revue.

 

Personeel betrokke by revue :

Juffrou Anneri 

Juffrou Liza

Juffrou Yolandi

Juffrou Adel

Juffrou Julie

 

 

Julie Ruthven

Organiseerder