Laerskool van Riebeeckpark R4J

 

Riebies vir Jesus (R4J) van Laerskool van Riebeeck Park Primary het ten doel om Riebies in Christelike

waarhede te begelei. Ons skep vir leerders die geleentheid om sielskos op relevante wyse by die skool te kry.

r4j

 

Riebies vir Jesus (R4J) vir die

Juniors vergader elke tweede

week op ‘n Dinsdag, tydens

eerste pouse. Dit is 'n

informele byeenkoms waar

ons as Riebies vir Jesus (R4J)

uit een mond saamstem:

"Dis lekker om die Here

te dien."

 

 

 

Koördineerder (Juniors):

Albé Opperman

 

Programaanbieders:

Charl, Chenelle, Dawie, Dionne, Eugene, Georgina, Karen, Marco, Nicole, Rhumé en Tiffini

 

 

Riebies vir Jesus (R4J) vir die seniors vergader elke Maandag vanaf 07:00 tot 07:20 in die saal.

 

Koördineerders (Seniors):

Kwartaal 1: Gr. 7 en Teresa

Kwartaal 2: Gr. 6 en Bianca

Kwartaal 3: Gr. 5 en Ané

Kwartaal 4: Gr. 4 en Elmarie