Laerskool van Riebeeckpark Junior Revue

Junior Revue is alle leerders van Graad 1-3. Oudisies is reeds in 2017 afgehandel. 

Ons is opgewonde om vanjaar weer aan verskeie geleenthede deel te neem naamlik:

  • Kempton Kunswedstryd
  • Tshwane Kunstefees
  • Kaleideoscope
  • Lefra KykNET kompetisie

Oefening vir Juniors : Maandae van 16:00 - 18:00.

Hou asb die Riebie-klanke dop vir inligting rakende die revue.

Personeel betrokke by revue :

Juffrou Anneri 

Juffrou Liza

Juffrou Yolandi

Juffrou Adel

Juffrou Julie

 

 

 

Julie Ruthven

Organiseerder