BELANGRIKE WEB INLIGTING VIR JOU GEMAK

BELANGRIKE WEB INLIGTING VIR JOU GEMAK

Indien jy enige probleme ondervind om bladsye of die inhoud daarvan te sien, oop te maak of om te registreer op ons webblad - moet jy nie bekommerd raak nie.

More...
GOOGLE MAPS VIR AANWYSINGS

GOOGLE MAPS VIR AANWYSINGS

Kry ons nou makliker as ooit van te vore met GOOGLE Maps deur Phoca Maps.

More...
KONTAK JOU ONDERWYSER

KONTAK JOU ONDERWYSER

Maak gerus gebruik van ons aanlyn funksie om met jou kind se onderwyser in kommunikasie te tree.

More...
KONTAK DIE KANTOOR

KONTAK DIE KANTOOR

Tree gerus met ons in verbinding aangaande enige aangeleenthede rakende Laerskool van Riebeeckpark.

More...
RIEBIE KLANKE

RIEBIE KLANKE

Wees ingelig met Laerskool van Riebeeckpark se weeklikse nuusbrief - die RIEBIE KLANKE.

More...
RIEBIE SPORT NUUS

RIEBIE SPORT NUUS

Vir die jongste uitslae en sport gebeure by Laerskool van Riebeeckpark.

More...
RIEBIE AKADEMIESE NUUS

RIEBIE AKADEMIESE NUUS

Alles en nog meer oor akademie by Laerskool van Riebeeckpark.

More...
RIEBIE KALENDER

RIEBIE KALENDER

Wees ingelig met wat om die draai is by Laerskool van Riebeeckpark.

More...
KRY JOU EIE RIEBIE RHINO

KRY JOU EIE RIEBIE RHINO

Laerskool van Riebeeckpark is hard aan die werk om hulle deel vir die renosters wat bedreig word te doen.

More...
Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

spaarpapier

Laerskool van Riebeeckpark: Die laerskool in Kempton Park en die oosrand waar elke kind se potensiaal ten volle ontwikkel word.

Met die woorde uit die visie van die Riebies, heet ons al ons besoekers aan ons Riebie webblad hartlik welkom by die Riebie-familie.

Ons toegewyde en passievolle opvoeders werk daagliks met liefde om ons Riebie-leerders op te voed en te onderrig deur:

  • Top akademiese standaarde;
  • Optimale sportontwikkeling;
  • Wye kulturele blootstelling.

As u nog nie op Laerskool van Riebeeckpark se webblad geregistreer het nie, moet u asseblief onmiddellik REGISTREER om deel te word van die RIEBIE familie.  Wees gerus dat al u inligting vertroulik sal bly en nie uitgegee sal word nie.

Ons glo dat u kuier hier by ons baie lekker gaan wees!

Ons het 5 gaste aanlyn


 herwin 
TUISBLAD | KONTAK ONS | Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
KOPIEREG © LAERSKOOL VAN RIEBEECKPARK 2010-2013. ALLE REGTE VOORBEHOU.
 
website ontwerp deur shabalaa
      1344618169 icontexto-inside-linkedin1344618159 icontexto-inside-twitter1344618150 icontexto-inside-facebook